SWOT (nou):
- Is jy waar jy gehoop het jy sou wees as ’ʼn besigheidseienaar?
- Wat is die grootste sterkpunte en swakpunte in jou maatskappy op die oomblik?
- Hoe lok en behou jy tans kliënte?
Visie (Toekoms)
- Watter persoonlike doelwitte is die belangrikste vir jou: inkomste, leefstyl, aftrede?
- Wat is jou langtermynvisie vir die besigheid?
- Voel jy dat jou leierspan op hul volle potensiaal presteer?
Strategiese Plan (Reis)
- As jy een ding in die besigheid vandag kon verander, wat sou dit wees?
- Het jy ’n geskrewe plan om jou van waar jy nou is na jou ideale visie te neem?
- Hoe lyk ’n suksesvolle uittrede of opvolging vir jou?
Portuurondersteuning (Peer advisory support)
- Op wie steun jy as klankbord vir groot besluite?
- Wie hou jou verantwoordbaar om jou prioriteite
deur te voer?
Portuuradviesrade (Peer advisory boards)
- Watter kundigheid of perspektief glo jy kan jy na ’n Portuuradviesraad bring?
- Wat is die eerste kwessie wat jy met so ’n raad wil bespreek om hul terugvoer, leiding en advies te kry?